Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Soekpasmaat179Soekpasmaat179
1
0
Soekpasmaat179

46 - Coligny, Noord-Wes, Suid-Afrika

Ek is eerlik en opreg. Hou nie van mans wat aan vrouens slaan nie. Respek en trust is in orde van die dag. Ek...

Razor164Razor164
1
0
Razor164

47 - Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is n sageaarde vriendelike kalm mens en Baie liefde volle mens.Ek hou nie van leans en verneuk nie.

SleepTokenSleepToken
3
3
SleepToken

45 - Atlantiese Kus, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Ek glo lewe is oor balans, 2de en of meer kanse, "re-invention". Saam met tyd kom wysheid en maturity en die...

WonderwomAn46WonderwomAn46
2
2
WonderwomAn46

46 - Oos-London, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Ek is n baie spontane mens.Hou van fliek movies kyk by die huis, lekker kuier saam vriende en familie. Stap op...

CuriouslyCuriously
1
1
Curiously

36 - Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Intressante persoon, wat rustig is en aktief probeer bly en mense wil ontmoet wat dieselfde is, hou van sport e...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente tweerigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek